Hoekom 'n ster?
Ek het onlangs weer deur die boek Matteus begin lees, en in Matteus 2 word daar gepraat oor die drie wyse manne (of magies in sommige vertalings) wat uit die Ooste gekom het. Iets wat ek al baie keer gehoor en gelees het, maar ek het gedink, waarom was dit 'n ster? 1Toe Jesus in Betlehem gebore is [...]